30 Jaar van demokrasie: Landbou

 
Een van Suid-Afrika se belangrikste sektore is landbou. Nie net is dit 'n uiters belangrike sektor in terme van die ekonomie en werksgeleenthede nie, dit sorg vir voedselsekerheid waarsonder geen land vreedsaam en behoorlik kan funksioneer nie. Hoe lyk die landbousektor ná 30 jaar van demokrasie? Wandile Sihlobo is die hoofekonoom van die landbousakekamer, Agbiz, en skrywer van die boek, A COUNTRY OF TWO AGRICULTURES.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links