Op en WakkerOp en Wakker

"Ek wou verpleegster word" – Marion Holm

View descriptionShare

Sy is veral bekend as 'n aktrise wat komiese rolle vertolk, maar benewens komedie, het sy die afgelope tyd ernstiger rolle ook vertolk. Vir haar jongste solostuk, Marion Monroe, is sy benoem vir 'n Aardklop-toekenning vir die beste nuutgeskrewe Afrikaanse teks. Ons praat natuurlik van Marion Holm, wat deesdae op televisie in Nêrens Noord-Kaap te sien is, en wat jy gereeld, soos weer later die maand, in radiodramas op RSG hoor. Marion is glo nie baie lief vir telefoongesprekke nie, so ons is bevoorreg om wel met haar te kan gesels.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)