Op en WakkerOp en Wakker

100 Katas om Japan-droom te bewaarheid

View descriptionShare
Die 15-jarige Bolandse karateka, Sebastian Sonnekus, het die naweek 'n 100 katas na mekaar gedoen - alles om 'n droom om Japan toe te gaan, te verwesenlik. Sebastian is van Wellington, en het verlede jaar tydens 'n wêreldkampioenskap in Swede, die goue medalje vir kata en 'n silwermedalje in koboedo, waar jy kort wapens gebruik, gewen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,862 clip(s)