Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 7 Desember 2025

View descriptionShare

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
671 clip(s)
Loading playlist
Johan van Lill met praat met onderwyskundige Celeste Labuschagne. Die spanning tussen menslike intelligensie en kunsmatige intelligensie in die onderwysomgewing neem toe, en beïnvloed direk hoe assessering verstaan en toegepas word. Die gesprek verken hoe KI waardevolle ondersteuning kan bied, maar ook hoe dit die leerproses kan ontwrig wanneer dit menslike denke begin vervang, en waarom raamwerke soos die AI Assessment Scale noodsaaklik is om balans, integriteit en deursigtigheid in skole te handhaaf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ons en die Onderwys

    671 clip(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 671 clip(s)