Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 17 November 2024

View descriptionShare

Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur, visedekaan vir onderrig en leer in die faulteit opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, oor wat leerders ná die matriekeksamen kan verwag; die impak van interne eksamens in skole; vakkeuses vir leerders wat na ’n nuwe fase beweeg; die min tyd wat oor is vir die konstultasies oor die BELA-wetgewing; en dat hy aangewys is as voorsitter van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ons en die Onderwys

    619 clip(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 619 clip(s)