Ná ’n jaar van KI-ontwrigting, administratiewe druk, werkslading, befondsingsvraagstukke en nuwe wetlike debatte, kyk prof. Jannie le Roux terug op 2025, en vra of die onderwysmiernes einde ten laaste weer sy ritme gevind het. Hy vertel hoe klein dade van menslikheid en hoop in skole landswyd begin saamsmelt het tot betekenisvolle verandering, en hoe onderwysers se welwees, identiteit en rolherontdekking die grootste bepalers van moontlikheid geword het.