Naweekaktueel: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word?

 
5 September 2026: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word? Ons praat met 'n kenner. 'n Doktorsgraad-gegradueerde van Atlantis deel haar storie. 'n Voorskou van die groot stryd tussen die Bokke en All Blacks vanmiddag.

Naweekaktueel

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy o… 

Social links