



Motorrubriek: Bande
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief oor bande.

Naweekaktueel: Rooibossaad gaan ruimte toe!
18 Julie 2026: Die DA eis verpligte leefstyloudits op staatsamptenare, veral binne wetstoepassingsagentskappe. Ondanks 'n groeiende behoefte, bly tuisversorging 'n minder gewilde beroepskeuse in Suid-Afrika. Rooibossaad gaan vir die eerste keer ooit op ’n ruimtesending.

Motorrubriek: Batterye
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief oor batterye.

Naweekaktueel: Interpol, SAPD neem Zimbabwiese man in hegtenis vir moord op vrou, twee dogters in Engeland
11 Julie 2026: Uitleweringsprosedures begin ná die inhegtenisneming in Johannesburg van die 45-jarige Ndodana Tshuma, 'n verdagte in die moord op sy vrou en twee kinders in die Verenigde Koninkryk. Die families van 21 jeugdiges wat in Junie 2022 by die Enyobeni Taverne oorlede is, eis die streng ve…

Motorrubriek 4 Julie 2026
Wessel Pretorius bespreek Junie 2026 se voertuigverkope.

Naweekaktueel: Hoe vaar die RNE?
4 Julie 2026: Die Regering van Nasionale Eenheid het vandeesweek sy tweede bestaansjaar gevier - ons praat oor die belangrike wetgewingsbesluite wat geneem is, en vra hoe die RNE vaar? Amerika vier vandag sy 250ste bestaansjaar - President Trump sê die VSA het homself weer ten volle as wêreldleier …

Motorrubriek: Wat van foute met tweedehandese voertuie?
Wessel Pretorius praat oor wat die Wet op Verbruikersbeskerming sê oor wie verantwoordelik is vir foute wanneer 'n gebruikte voertuig gekoop word.

Naweekaktueel: Waar lê balans tussen immigrasiewette en mensregte?
27 Junie 2026: Waar lê die balans tussen die toepassing van immigrasiewette en die beskerming van menseregte? Vandag is Wêreld Doofblind-dag - ons praat oor die uitdagings en tegnologiese vordering wat reeds gemaak is. Ons bespreek Bafana Bafana se reg-of-weg wedstryd môreaand teen Kanada.

Motorrubriek: Suzuki Across
Wessel Pretorius toetsry 'n Suzuki Across.

Naweekaktueel: Kenners sê VSA is die groot verloorder in stryd teen Iran
20 Junie 2026: Die Verkiesingskommissie vra die jeug om vir die November-verkiesings te registreer. Kenners sê Amerika het as die groot verloorder uit die stryd teen Iran gestap. Ons bring hulde aan Pa's, en Udo Carelse sê wat dit vir hom beteken om 'n Pa te wees.