

Motorrubriek: GWM P300 LS
Wessel Pretorius toetsry GWM se P300 LS dubbelkajuitbakkie.

Naweekaktueel: Meer as 50 000 geslagsgeweldsake elke jaar aangemeld
29 Augustus 2026: Meer as 50 000 geslagsgebaseerde geweldsake word elke jaar by die polisie aangemeld. Om stamselle te skenk, kan moontlik aan pasiënte met lewensbedreigende bloedverwante siektes 'n beter kans op lewe gee. Ons praat met oudBok Kobus Wiese oor vanmiddag se groot kragmeting in Kaapst…

Motorrubriek: Geely E2 Apex
Wessel Pretorius toetsry ‘n Geely E2 Apex.

Naweekaktueel: Knysna-raadslede kruip weg ná moord op drie ANC-lede
22 Augustus 2026: Raadslede in Knysna skuil in plekke van veiligheid ná die moord op drie ANC-lede. Huldeblyke stroom in ná die skietdood van die bokslegende, Zolani Tete. Die eerste van drie titaniese kragmetings tussen die Springbokke en die All Blacks vind vanmiddag plaas.

Motorrubriek: GAC GS3 Emzoom Nova
Wessel Pretorius toetsry ‘n GAC GS3 Emzoom Nova.

Naweekaktueel: Ons ontleed die afname in die ANC se steun
15 Augustus 2026: Omgewingsgroepe en vissersgemeenskappe langs die Wildekus is verheug oor die Konstitusionele Hof-uitspraak teen Shell. Meningspeilings wys die ANC se steun is op 'n afwaartse kurwe - ons praat met 'n politieke ontleder. 'n Groot taak wag op die Bulls vanaand teen die All Blacks.

Motorrubriek: Volvo XC90 T8
Wessel Pretorius toetsry ‘n Volvo XC90 T8.

Naweekaktueel: Al hoe meer vroue stres oor hulle geldsake
8 Augustus 2026: Die DA stel sy verkiesingsmanifes vir die plaaslike regeringsverkiesing bekend, met groot beloftes van betroubare en goedkoper krag- en watervoorsiening. Al hoe meer vroue stres oor hulle geldsake. Die pasaangestelde Nasionale Raad vir Geslagsgebaseerde Geweld en Vrouemoord moet di…

Motorrubriek: Chery Tiggo Cross
Wessel Pretorius toetsry die kruisvoertuig wat die meeste gekoop word in Suid-Afrika, die Chery Tiggo Cross.

Naweekaktueel: Laaste kans om te registreer as kieser
1 Augustus 2026: Voornemende kiesers kan vandag, tydens die OVK se tweede registrasiedag, by hulle stemlokale registreer vir die plaaslike verkiesings op 4 November. Die SAUK vier sy 90ste verjaarsdag. Suid-Afrika het nou 25 medaljes by die Statebondspele, nadat hulle gisteraand nog twee gewen het.