Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele …
1,127 clip(s)
Loading playlist
13 Junie 2026: Reaksie op die president se hofaansoek om die afsettingskomitee se werk vir eers te staak. Aanlynweddenskappe op sportwedstryde neem toe, terwyl die sokkerwêreldbeker-koors hoog loop. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloediens vier sy 25ste bestaansjaar.