NaweekaktueelNaweekaktueel

Naweekaktueel 31 Januarie 2026

View descriptionShare
Betrekkinge tussen Israel en Suid-Afrika vertroebel verder nadat dié lande mekaar se senior diplomate uitskop. Huldeblyke stroom in ná die dood van die bekende Suid-Afrikaanse digter en kulturele aktivis, dr. Diana Ferrus. Altesaam 85 mense sterf in die oorstromings in Mosambiek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Naweekaktueel

Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy o 
Social links
Recent clips
Browse 1,094 clip(s)