My mooi dorp 12 Februarie 2023

 
Afriforum beplan om ’n nuwe kragentiteit in die private sektor te vestig. Wat behels dié plan? Wat is die drie fases van die plan? En moet ons skrik vir klein korrelbed-kernreaktors? Kallie Kriel van Afriforum vertel meer. Ons gee ook ’n skakel na Afriforum se gids vir die beste beskikbare sonpanele, batterye en installeerders.

In 1 playlist(s)

My mooi dorp

Die program is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting … 

Social links