Monitor: Suid-Afrikaners reis minder plaaslik, maar spandeer meer

 
29 Oktober 2026: Suid-Afrikaners reis minder binne die landsgrense, maar spandeer meer op hulle reise. Meiringspoort sal betyds oop wees vir motoriste wat dié feestyd kuswaarts reis. Betree Suid-Afrika 'n nuwe era van vroueleierskap? Ons bespreek drie prominente vrouepolitici met ontleders.