MonitorMonitor

Monitor Deel 7 Augustus 2020 - Deel 1

View descriptionShare
 
Die UDM sê die kabinet moet ontbind en vervang word deur 'n tussentydse administrasie.; Die inperking het 'n verwoestende uitwerking op die Oos-Kaapse jagbedryf.; 'n Inwoner van Zimbabwe sê dis 'n stryd vir gewone burgers om een maaltyd 'n dag te kry.; en die Dierebeskermingsvereniging se hofaansoek oor die uitvoer van 70 duisend skape na die Middeooste word aangehoor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)