Monitor: Daling in petrolprys voorspel

 
16 November 2026: 'n Daling in die petrolprys word voorspel. Die ANC stel 'n nasionale koalisie-onderhandelingspan aan onder leiding van sy sekretaris-generaal. Negentig persent van die land se kudde is reeds teen bek-en-klouseer ingeënt.

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Social links