MonitorMonitor

Monitor 9 November 2021 - Deel 2

View descriptionShare
 
Beurtkrag kan die land 'n miljoen werksgeleenthede kos. Die Durbanse sakekamer waarsku dat die voorslepende beurtkrag die brose ekonomie in KwaZulu-Natal erg kan knou. President Ramaphosa sê die regering werk onverpoosd om 'n oplossing te vind vir die land se kragprobleme. 'n Graad 3 leerling van die Bloemfontein-Oos Laerskool is dood nadat sy deur weerlig getref is. Die Afrikaapse fliek, Barakat, is gekies as Suid-Afrika se inskrywing vir die Oscars.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)