President Cyril Ramaphosa sê hy sal die uitspraak vandag van die Konstitusionele Hof oor die Phala Phala-ondersoek eerbiedig;
Betogings teen onwettige immigrante word die sentrale tema by 'n kabinetsvergadering, en Oos-Kaapse damme oorstroom ná stormweer.