** 35 jaar ná die moord op die Cradock vier, duik die vraag weer op: het die Staatsveiligheidsraad geweet?

** En, padwedlope word nou virtueel gehardloop.