MonitorMonitor

Monitor 4 November 2021 - Deel 2

View descriptionShare
 
'n Bedrag van meer as R130-miljard uit die buiteland om Eskom van steenkool te speen, hou glo groot voordele vir die land in. Nuwe navorsing oor die omstrede oermens, Homo Naledi, word vandag bekend gemaak. Die verkiesingsuitslag vir die Nelson Mandelabaai Metro is bekend. Die ANC en die DA is nek aan nek waar die DA 39,9% persent behaal het en die ANC 39,4%. Die Suid-Afrikaanse skrywer, Damon Galgut, het die gesogte Booker-prys gekry vir sy roman, The Promise.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)