MonitorMonitor

Monitor 3 Desember 2021 - Deel 1

View descriptionShare
 
Die Omikron-variant dryf die styging in Covid-gevalle in Gauteng. Modimolle-Mookgophong in Limpopo se nuwe burgemeester word met 'n muntstuk verkies. Die Lughawensmaatskappy bevestig dat hy vrywillige skeidingspakkette aan sommige van sy werknemers gaan aanbied. Die toekoms van die Kannaland-munisipaliteit in die Klein Karoo is in die weegskaal weens 'n versuurde verhouding tussen die ANC en ICOSA. Die Universiteit van Stellenbosch aanvaar 'n nuwe taalbeleid.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,293 clip(s)