MonitorMonitor

Monitor 29 Oktober 2021 - Deel 2

View descriptionShare
 
'n Verslag oor klimaatsverandering met die titel, The Heat Is On, word op die vooraand van die COP26-klimaatsberaad bekendgestel. Ons praat met 'n kenner oor die sombere implikasies van die verslag. 'n Tekort aan glasbottels lei tot verliese in die drankbedryf. Ons praat met 'n groen party oor omgewingskwessies. NUMSA vra antwoorde op die aankondiging van die nuwe groenkragprojekte. 'n DA-burgemeesterskandidaat vra kiesers om die party vir die volgende vyf jaar 'n kans te gee om munisipaliteite te bestuur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)