Die Nasionale Tesourie hou BTW op 15 persent. Die president van Oekraïne, Wolodomir Zelensky, sal na verwagting vandag in Suid-Afrika samesprekings hou met president Cyril Rmaphosa. Duisende roubeklaers bring hulde aan die ontslape pous Franciskus, wat in die Vatikaan in staatsie lê.

Monitor: Merkbare styging in maselgevalle
49:02

Monitor: Verbruikerskommissie gaan telebemarkers vasvat
50:32

Monitor: ANC stel verkiesingsmanifes bekend, met klem op dienslewering en skoon regering
48:00