MonitorMonitor

Monitor 21 Maart 2024

View descriptionShare
 
Daar is groot teenkanting teen die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsake. Kleinhandelverkope het in Januarie met 2,1% op 'n jaargrondslag gedaal. Negentien kandidate ding mee om Senegal se volgende president te word. Ons fokus op die vordering wat gemaak is om Suid-Afrikaners se menseregte te bevorder.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,292 clip(s)