MonitorMonitor

Monitor 21 Julie 2021 - Deel 1

View descriptionShare
 
Die ANC parlementslid, Richard Dyantyi, is verkies as voorsitter van die ad hoc komitee wat ondersoek gaan doen oor die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se geskiktheid om haar amp te beklee. Die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging vra dat boere die tempo van die verpakking van nuwe produkte moet verminder om 'n bottelnek in die Durbanse hawe te verhoed. Ons praat met 'n sosioloog, prof. Christi van der Westhuizen, oor die gebrek aan ondersteuningsnetwerke in die land se mees kwesbare gemeenskappe.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,293 clip(s)