Die regering veroordeel Floyd Shivambu se besoek aan die kerk van Shepherd Bushiri. Politieke partye gaan vandeesweek nog gesprekke voer oor die BTW-verhoging. NEASA en die Sakeliga wil hof toe gaan oor die Wysigingswet op Diensbillikheid.

Monitor: Merkbare styging in maselgevalle
49:02

Monitor: Verbruikerskommissie gaan telebemarkers vasvat
50:32

Monitor: ANC stel verkiesingsmanifes bekend, met klem op dienslewering en skoon regering
48:00