MonitorMonitor

Monitor 21 April 2021 - Deel 2

View descriptionShare
 
Tussenverkiesings word vandag in 14 munisipaliteite gehou. Die VN se Wêreldvoedselprogram sê 31-miljoen mense in Wes- en Sentraal Afrika ly honger weens konflik, stygende voedselpryse, en Covid-19. 'n Oudiovisuele woordeboek word vir die N!UU taal geskep. Die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit gaan die sekuriteit by die Lichtenburg begraafplaas in Noordwes opskerp nadat die brons borsbeeld van die boeregeneraal Koos de la Rey gesteel is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)