MonitorMonitor

Monitor 20 Augustus 2020 - Deel 2

View descriptionShare
 
30 nuwe spesies van ongewerwelde diere is in die see by die Galapagos eiland groep gevind.; Die president van die Reserwe Bank, Lesetja Kganyago, sê die bank het in 'n ongekende manier reageer om die uitwerking van die Covid-19 pandemie te versag.; en die vraag na olifantmis het die afgelope tyd in Namibië die hoogte ingeskiet ná gerugte dat dit Covid-19 kan genees.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)