Monitor 19 Augustus 2020 - Deel 1

 
** 'n Nuwe strategie om grondbesettings in Gauteng te bekamp.
** En die Italiaanse regering beloof 9 miljoen euro aan Tunisië om derduisende migrante wat die Middellandse See oorsteek, te keer.