Die Onafhanklike Eksamenraad se matriek slaagsyfer is hoër as verlede jaar.
'n Styging in die brandstofprys word vir Februarie verwag en twee gevalle van Cholera is in Limpopo aangemeld.

Monitor: Merkbare styging in maselgevalle
49:02

Monitor: Verbruikerskommissie gaan telebemarkers vasvat
50:32

Monitor: ANC stel verkiesingsmanifes bekend, met klem op dienslewering en skoon regering
48:00