MonitorMonitor

Monitor 17 Junie 2022

View descriptionShare
 
Ten minste vier mense is gister in hegtenis geneem in verband met die grootskaalse staking deur vragmotorbestuurders. Burgerregte-organisasies eis onvoorwaardelike toegang tot die Nasionale Register vir Seksoortreders. Kritiek teen die uitvoerende hoof van die Rahima Moosa hospitaal weens die beweerde voortslepende viktimisering van die fluijieblaser, dr. Tim de Maayer. Motorsportaanhangers is aan die gons oor die moontlikheid dat die Formule 1 Grand Prix in Suid-Afrika aangebied kan word. Anita Visser gooi 'n draai by die SAUK se klankargief op die dertigste herdenking van die Boipatong-bloedbad.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,293 clip(s)