Meer as 16-duisend misdadigers is verlede jaar saam met oud-president Zuma vrygelaat..
Sterrekundiges is opgewonde oor die sogenaamde Groot Ring wat ondek is en die sanger Koos du Plessis is vandag 40 jaar gelede in 'n motorongeluk oorlede.
Monitor
4,236 clip(s)
Monitor 27 Februarie 2026
49:29
Monitor 26 Februarie 2026
48:55
Monitor 25 Februarie 2026
48:19