MonitorMonitor

Monitor 14 Oktober 2022

View descriptionShare
 
Beurtkrag en die gesloer by hawens dwing die landbou op sy knieë. Krygskenner Abel Esterhuyse is terug uit Amsterdam waar hy 'n internasionale konferensie oor die Toekoms van Oorlog bygewoon het, en soos verwag was Oekraïne een van die groot gesprekspunte. 'n Suid-Afrikaanse wetenskaplike help NASA om uit te vind of sekere mane in ons sonnestelsel lewe kan huisves. En, ons het ‘n debat oor genadedood.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,293 clip(s)