MonitorMonitor

Monitor 13 Desember 2021 - Deel 2

View descriptionShare
 
Kommer neem toe oor 'n toename in hondsdolheid onder mense. 'n Spesialis aan die Instituut vir Oordraagbare Siektes, waarsku dat dié siekte dodelik is, en die president van die Suid-Afrikaanse Veeartseny-vereniging sê die regering moet meer doen om mense behoorlik in te lig wat voorkomingsmaatreëls betref. Lede van die ANC sleep die party hof toe oor beweerde ongerymdhede in die benoemingsproses. Die lugvaartsektor groet 'n legende ná 'n vliegongeluk die naweek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,293 clip(s)