MonitorMonitor

Monitor 13 Desember 2021 - Deel 1

View descriptionShare
 
President Cyril Ramaphosa het die afgelope naweek hulde gebring aan wyle oudpresident FW de Klerk, en is kort daarna gediagnoseer met Covid-19. Hy is nou in isolasie. Die minister van minerale hulpbronne, Gwede Mantashe, sê hy ondersteun Shell se beplande seismiese opnames aan die Oos-Kaapse Wildekus, terwyl duisende landsburgers steeds daarteen betoog op verskeie platforms. Moslemvroue vra hoe dit sou lyk as hulle toegelaat word in dele van moskees waar hulle verbied word. 'n Kenner vertel hoe sy 'n voormalige terroris bevriend het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,293 clip(s)