MonitorMonitor

Monitor 12 November 2021 - Deel 2

View descriptionShare
 
Oudpresident FW de Klerk spreek in 'n laaste video sy spyt uit oor sy aandeel in apartheid. Die Thabo Mbeki-stigting sê De Klerk het gekies om die realiteit te aanvaar, dat die apartheidstelsel nie verdedig kan word nie. 'n Rolprent oor demensie, HERE TODAY, is een van dié week se hoogtepunte. Leon van Nierop verduidelik hoekom in sy fliekrubriek. Dr. Willem Botha praat oor poedelkaal, kaalkop en ander kaal woorde. Suid-Afrika se ekonomie het in die eerste helfte van vanjaar vinniger gegroei as wat verwag is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)