Die DA loods 'n aanlynpetisie om die regering te vra om reis oor die grense van die provinsies heen toe te laat - ons hoor ook by 'n safari-operateur hoe die imperkings hiulle raak; en die presidensiële kommissie sal binnekort aanbevelings oor die Vierde Nywerheidsrevolusie aan die kabinet voorlê.