MonitorMonitor

Monitor 11 Augustus 2020 - Deel 2

View descriptionShare
 
'n Tydelike bestuurspan is aangestel by die Northdale hospitaal in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal na die dood van 'n 67-jarige pasiënt wat behandel is in 'n tydelike kliniek in die parkeerterrein.....ons kry reaksie op die stand van sake in die streek; Ons plaas ook weer die kollig op die regering se bestuur van die COVID 19 pandemie; en ly jy dalk aan die sogenaamde bedrieer sindroom? Ons praat met 'n kenner oor die impak van die sindroom op mense se lewens....
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)