MonitorMonitor

Monitor 11 Augustus 2020 - Deel 1

View descriptionShare
 
'n Veldtog is van stapel gestuur om die ontwikkeling van die dorp vir witmense, Eureka in die Namakwaland-streek, te stop; Gesondheidswerkers sê die versorging van pasiente met Covid19 het 'n groot impak op hulle geestesgesondheid; Mauritius het 'n omgewings-noodtoestand afgekondig nadat 'n skip wat langs die eiland gestrand is begin het om olie te lek - ons kyk na die ekologiese impak van die ramp; en Suid-Afrika wil hom steeds aan die Internasionale Strafhof in Den Haag onttrek - ons vra of dit, drie jaar later, nog gaan gebeur....
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,294 clip(s)