Ons praat met politieke ontleders en verslaggewers oor verkiesingskwessies en hoe die stemproses verloop.Die Verkiesingswaarnemerskommissie vra vir verdraagsaamheid en respek, en dat stemme in vandag se plaaslike regeringsverkiesing op 'n verantwoordelike wyse uitgebring word. Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, sê daar lê baie werk voor in die stryd teen klimaatsverandering. 'n Nuwe projek begin om mense meer bewus te maak van die gevare van seestrome en getye in Kaapstad.

Monitor: Merkbare styging in maselgevalle
49:02

Monitor: Verbruikerskommissie gaan telebemarkers vasvat
50:32

Monitor: ANC stel verkiesingsmanifes bekend, met klem op dienslewering en skoon regering
48:00