MonitorMonitor

Jong diabetes-lyer sê dié diagnose is nie 'n doodsvonnis nie

View descriptionShare
 

'n Oogkundige by Pretoria Oog-Insituut, Michelle Rautenbach, is op die ouderdom van 26 gediagnoseer met tipe-1 diabetes. Haar lewe het die afgelope twee jaar handomkeer verander. Sy moes haar lewenstyl drasties aanpas, en dra nou permanent 'n insulienpomp. Sy het aan Marlinée Fouché gesê haar persepsie van diabetes het verander toe sy self daarmee gekonfronteer is, en spits haar nou daarop toe om aan mense te wys dat dié diagnose nie 'n doodsvonnis is nie.

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Monitor

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 4,297 clip(s)