Middagvervolgverhaal | DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen
80 clip(s)
Loading playlist
Elizabeth is erg terneergedruk oor Denny se skielike vertrek, veral nou dat sy weet hy gaan hom tussen 'n klomp boewe onder gevaarlike omstandighede in Rome bevind. Maans en Pieter is gereed vir hulle volgende eksperiment. Pieter is benoud en skepties, maar Maans is vol vertroue!