WEERWRAAK deur Joe Kleinhans - Episode 1
Wat laat die haat opnuut opvlam tussen Magdalena Hattingh en Charmaine Frost en hoe hanteer hulle die nuwe konflik? Daar's verwikkelinge wat aanleiding gee tot Sending Bissau – met dramatiese gevolge.
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 40 (slot)
Die groot oomblik breek aan: Maans en Pieter gaan die eerste fase van hulle projek demonstreer. Na Maans se kort, maar begeesterde toespraak, is daar eers 'n ontploffing, toe bars 'n bom en toe's die koeël deur die kerk! Gelukkig, soos dikwels in sulke omstandighede die geval is, is dit ook waar vi…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 39
Billy is hoogs ongelukkig oor die oproep wat Charl van Elna ontvang nog voor hulle eers die voordeurklokkie kan lui. Charl wil met alle geweld vroeg ry om by Elna te wees, maar dan maak Landi die voordeur oop…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 38
Landi is baie bly om Sandy weer te sien, maar wat sy by die huis kom doen het, gaan veral nie haar ouers gelukkig maak nie… Dan daag Charl en Billy by Maans-hulle se huis op vir die groot bekendstelling van die projek.
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 37
Maans en Pieter is albei baie opgewonde oor die sukses van hulle eksperiment en die twee joernaliste, Charl Venter en Billy Daniels. Vir Dorothea en Elizabeth is dit moeilik om agter te kom waaroor hulle mans die meeste opgewonde is, en dít maak hulle bekommerd! Só bekommerd, dat hulle die nag nie …
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 36
Met Maans en Pieter se suksesvolle proefrit agter die rug, is hulle nou gereed vir die volgende stap. Op Laingsburg probeer Billy tevergeefs om Charl te laat afsien van sy voorneme om sy verhouding met Elna Schoeman te hervat. Die beste raad is om met Denny se pa in verbinding te tree om 'n afspraa…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 35
Elizabeth is erg terneergedruk oor Denny se skielike vertrek, veral nou dat sy weet hy gaan hom tussen 'n klomp boewe onder gevaarlike omstandighede in Rome bevind. Maans en Pieter is gereed vir hulle volgende eksperiment. Pieter is benoud en skepties, maar Maans is vol vertroue!
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 34
Denny se vervroegde vertrek na Rome is vir almal behalwe vir hom 'n skok. Op die lughawe ontmoet Bibi hom om vir oulaas sy opdrag met hom te bespreek. Maans probeer Landi troos en erken dat hy nie sterk is by sulke geleenthede nie, en daarom liefs 'n veilige afstand handhaaf. Dan daag kolonel John …
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 33
Pieter kom geskok en verdwaas by die huis aan. Elizabeth is besorg en Dorothea wil dadelik weet of Maans veilig is. Nadat sy telefonies met hom in verbinding was, is sy darem gerusgestel dat die boer bereid is om buite die hof te skik. Denny daag vroeër as wat verwag is by die huis op met skokkende…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 32
Charl is onbeholpe en onseker van homself in die geselskap van Elna Schoeman. Dit maak Billy baie boos en hy verskoon homself. Intussen, op 'n kleinhoewe op Phillipi naby die skuur waar Maans en Pieter hulle groot projek bedryf, wei 'n trop beeste baie rustig en ongestoord. Totdat Maans sy eksperim…