Middagvervolgverhaal | DIE MAANSFAKTOR deur Eben CruywagenMiddagvervolgverhaal | DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen

DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 40 (slot)

View descriptionShare
Die groot oomblik breek aan: Maans en Pieter gaan die eerste fase van hulle projek demonstreer. Na Maans se kort, maar begeesterde toespraak, is daar eers 'n ontploffing, toe bars 'n bom en toe's die koeël deur die kerk! Gelukkig, soos dikwels in sulke omstandighede die geval is, is dit ook waar vir Maans en kie: Eind goed, als goed!

Hierdie sluit dan DIE MAANSFAKTOR af. Druk gerus op die skakel hieronder en luister na RSG se volgende opwindende reeks, WEERWRAAK deur Joe Kleinhans.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Middagvervolgverhaal | DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen

    80 clip(s)

Middagvervolgverhaal | DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen

Middagvervolgverhaal | DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen
Social links
Recent clips
Browse 80 clip(s)