Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.3,052 clip(s)
Loading playlist
Die koffieplek, Neelsie, open uiteindelik, en die hele kloof is daar om die inwyding by te woon. Xander is egter nie so ingenome met die sukses van die opening nie.



