AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 1

 
Seef Visagie het 'n spesiale afspraak in Pretoria en dis al waarom die boer van Koster na Sodom en Gomorra toe ry. Hoekom verander die besoek sy lewe ingrypend?