Franciske Venter leef met serebrale verlamming. Sy praat oor haar liefde vir sport. Ons praat verder oor kollektiewe depressie. Hoe berei mens voor vir ‘n nuwe jaar? Voorbereiding, beplanning, balans en betrokkenheid by jou eie gemeenskap is deel van die antwoord.