Leefwêreld van die GestremdeLeefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 29 Maart 2026

View descriptionShare
‘n Parapleeg en bekende branderplankryer van Suid-Afrika, Dries Millard, vertel van aangepaste klinieke vir branderplankry vir persone met gestremdhede, en sy voorbereiding vir die nasionale kampioenskap. Hentie Nortjé is ‘n prokureur met ‘n passie vir gemeenskapswerk en swem. Hy gesels oor menseregte en die stand van sake vir persone met gestremdhede. Het jy geweet dat 97,5% van persone met gestremdhede werkloos is?
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Leefwêreld van die Gestremde

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probl 
Social links
Recent clips
Browse 718 clip(s)