Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, maar informele gesprek sonder enige heilige koeie o…
82 clip(s)
Loading playlist
Vir byna 40 jaar al ontleed hy verkiesings en politieke gebeure op RSG en televisie. Prof. Theo Venter is ’n deurwinterde kenner van die politieke landskap. In sy huis op Potchefstroom het Theo land en sand met Pieter Steyn gesels oor politiek, sy spotprentversameling, jag, en waarom hy nie die brief van die 44 Afrikaners onderteken het nie.