Land en SandLand en Sand

Land en Sand: LJ en Irvette van Zyl

View descriptionShare
 
Polio en 'n bromponie-ongeluk kon nie keer dat dr. LJ en Irvette van Zyl albei topatlete in die wêreld word nie. LJ, wat steeds die 400 meter hekkies-rekord hou, het onlangs sy doktorsgraad verwerf. Irvette hardloop oor twee weke die Comrades Marathon, nadat sy verlede jaar 'n gouemedalje losgehardloop het. LJ en Irvette het land en sand met Pieter Steyn gesels oor hulle loopbane, waar hulle ontmoet het, en van die hoogte- en laagtepunte in hulle lewe.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, m 
Social links
Recent clips
Browse 29 clip(s)