Land en SandLand en Sand

Land en sand: Amore Bekker

View descriptionShare
 

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, maar informele gesprek sonder enige heilige koeie o 
114 clip(s)
Loading playlist
Sy het vir 33 jaar lank uitgesaai - die laaste 20 jaar op RSG, waar sy besonders gewild was onder die luisteraars. Die afgelope drie jaar is Amore Bekker steeds besig met haar reis na binne. Amore het land en sand in haar huis in Johannesburg met Pieter Steyn gesels oor kruispaaie, verganklikheid en verlies, hoe sy skaapmis van vagte wol in Nieu-Seeland moes aftrek, haar "Griekse tragedie" en hoekom die binneland van haar menswees, voortdurend ondersoek en ontdek moet word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, m 
Social links
Recent clips
Browse 42 clip(s)